Beeld Trofee – Large Schools regional finals & playoffs

A breakdown of the Beeld Trofee for large schools showing the regional playoffs and knockout stage results:

REGIONAL PLAYOFFS
Pumas 1 Standerton 28
Pumas 2 Volksrust 28
Valke 1 Hugenote 29
Valke 2 Transvalia 29
Limpopo 1 Pietersburg 45
Limpopo 2 Frikkie Meyer 14
Bulls 1 Tuine 26
Bulls 2 Oos Moot 25
Lions 1 Helpmekaar default win
Lions 2 Linden
Leopards 1 Klerksdorp 21
Leopards 2 Lichtenburg 13
KNOCKOUT ROUND 1 QUARTERFINALS SEMIFINALS FINAL
Pumas 2 Volksrust 22
Valke 2 Transvalia 28
Quarterfinal 1 Transvalia 29
Quarterfinal 1 Pietersburg 18
Semifinal 1 Transvalia 30
Semifinal 1 Tuine 22
Quarterfinal 3 Tuine 21
Quarterfinal 3 Helpmekaar 18
Lions 1 Helpmekaar 19
Leopards 2 Lichtenburg 15
Final TRANSVALIA
Final KLERKSDORP
Bulls 2 Oos Moot 24
Lions 2 Linden 0
Quarterfinal 2 Oos Moot 3
Quarterfinal 2 Klerksdorp 6
Semifinal 2 Klerksdorp 8
Semifinal 2 Standerton 3
Quarterfinal 4 Standerton 47
Quarterfinal 4 Hugenote 28
Valke 1 Hugenote 25
Limpopo 2 Frikkie Meyer 20

66 Comments

  1. Transvalia, Pietersburg, Oos-Moot, Standerton, Klerksdorp to be champs BUT Frikkie Meyer, Tuine, Lichtenburg might suprise …

    ReplyReply
  2. My indrukke van die Oos-Moot/Linden wedstryd. Telling Oos-Moot 24-0 Linden. Oos Moot wat die wedstryd van die begin totaal en al oorheers. In die eerste halfte verspeel OM by drie geleenthede kanse om nog driee aan te teken. Oos-Moot se kleinerige lostrio, wie met reuse hart speel, was skitterend. Oos-Moot se 5 (blykbaar die gereelde no 8-wie na 5 verskuif is weens beserings in die span) was egter ‘n reus in die wedstryd en was my man van die wedstryd. n Hele aantal Oos-Moot spelers, ondermeer die 5, 9 en 10, sal in my opinie baie goed vaar in die Makro skole liga.
    Ek het ongelukkig langs ‘n Linden Pa gesit wat die wedstryd vir almal om hom “gespoil” het met sy opmerkings. As ‘n man 2 minute nadat hy homself sit gemaak het met n bulderend stem begin verkondig dat die “ref besete” is dan weet jy jy is in vir ‘n lang middag 8-O

    ReplyReply
  3. @Woltrui: Some rugby adjectives/nouns just sound better in Afrikaans: reus, giftig, yster, gees

    Then we have “gespoil” to describe the negative aspect :mrgreen:

    ReplyReply
  4. Jip, Oos-Moot het alle fasette van die wedstryd oorheers. Die No 5 was fantasties, groot wedstryd vir hom. Baie geluk aan Oos-Moot en sterkte teen Klerksdorp.

    Dit was beslis die swakste wedstryd van Linden vir die hele seisoen. Kon nie balbesit kry nie en as ons gekry het, het die agterspelers nie geweet wat om daarmee te doen nie. Ongelukkig het ons losskakel ‘n wedstryd gehad wat hy gou sal wil vergeet. Ek hoop die 8 Gr 11’s in die beginspan het baie geleer die seisoen en dat die span nog beter sal vaar volgende jaar.

    ReplyReply
  5. Helpmekaar 19 – 15 Lichtenburg
    Transvalia 28 – 22 Volksrust (is egter berigte wat meld dat Volksrust met daardie telling gewen het)
    Hugenote 25 – 20 Frikkie Meyer

    ReplyReply
  6. @Lindenpa: Thanks for the scores.

    The one-sided Linden result a bit of a surprise.

    Nice to see such close results. It proves that the Beeld Large Schools formula is working.

    ReplyReply
  7. @ LindenPa – The num 5 is normally the number 8 that I spoke about the other day. OM have quite a young side as well with lot of Gr 11s (number 5 being one of them).

    Suprised by the Hugenote/FM result 8-O , did not see that coming.

    ReplyReply
  8. miskien moes die “klaers” in goue leeus kontrei oor Helpmekaar maar die eindstyde gespeel het-maar hulle was baie kortsigtig-n harde game was miskien wat hulle nodig gehad het vir voorbereiding.Ek verstaan nog steeds nie hoe n span wat 50 ste is,nie n span op 38 kan speel nie…..maar miskien het hulle”ulterior motives”

    ReplyReply
  9. @scrummie: Hugenote having a good season so far.

    Great to see some good players returning from other schools. Some talented players in that team.

    Unfortunately not showing a lot of consistency. Some losses this season, that can not be explained.
    I would expect them to beat Standerton on Saturday, but anything can happen.

    ReplyReply
  10. @valke: Hiehiehiehiehie…. Valke jy klink soos Pikewyn Botha uit die 80’s. “Ek is versigtig optimisties”. “I would expect them to beat Standerton on Saturday, but anything can happen”. Roep hom mater.
    Ek roep Standerton gaan wen.
    Ek bid vir n Oos Moot wen.
    Helpmekaar en Transvalia om die ander wedstryde te wen.
    Alhoewel ek my steun agter die Moot laaities gooi kan ek nie sien hoe enige span vir Helpies gaan klop nie. Helpies hoort net nie in die groot skole liga nie. n Klap in die gesig vir Helpies, wie in die Makro skole en die Tuks reeks hoord, en die Groot skole reeks wie in alle regverdigheid nie teen Makro skole hoort deel te neem nie 8-O

    ReplyReply
  11. @Woltrui: reg so.

    Hugenote sal hom vat. Stem saam Helpmekaar hoort nie daar nie. Glo ook nie Transvalia hoort daar nie. Hulle behoort ook redelik maklik te wen.

    ReplyReply
  12. @Woltrui: Helpies moet eers verby Transvalia kom – die wenner van daai wedstryd behoort grootskole te wen, MAAR aan die ander kant van die loting wag Klerksdorp wat volgens die prioriteitsorde dan tuis sal speel in die finale.

    As ek reg onthou, het Klerksdorp net-net gewen teen Lichtenburg in die Luiperdsfinaal, maar Helpies het blykbaar Saterdag ook eers in die doodsnikke gewen teen Lichtenburg en dit was nie baie oortuigend nie.

    ReplyReply
  13. Ek voorspel volgende finale :

    1s : Pietersburg vs Helpies
    O/16 : Pietersburg vs Ben Vorster
    O/15 : Helpies vs Lichtenburg
    O/14 : Helpies vs Ben Vorster

    Hoop eks reg :mrgreen:

    ReplyReply
  14. @scrummie: Pietersburg en Helpies is aan dieselfde kant van die loting, so daai 1ste span finale is nie moontlik nie.

    O.16 dink ek jy is reg en behoort ‘n riller te wees. Die twee spanne baie naby mekaar, hoewel BV nog nooit in daardie oudersdomgroep kon wen nie.

    O.15 sal ek verbaas wees as enige iemand vir Helpies kan wen.

    ReplyReply
  15. @ TZAVOSKY – Dankie ek het dan iewers nie lekker gelees nie, dan behoort Klerksdorp tn Pietersburg/helpies te jol.

    O/15 : Helpies vs OM die naweek behoort n cracker te wees, glo Helpies sal wen maar OM het n baie goeie span ook veral hul agterlyn. Maar jys reg glo nie iemand sal Helpies stop nie.

    Ek neem aan jys n man vd Vossies :-D :?:

    ReplyReply
  16. @scrummie:Jip, ek dink die grootskool finale gaan op Klerksdorp wees, wat ‘n heel ander storie is.

    My naam sê mos ek is van Tzaneen, maar ek is nie direk betrokke by die skool nie, behalwe dat ek twee hokkie bokkies het.

    ReplyReply
  17. @ tzavosky – Ai gehoop jy het dalk inside-scoop oor hoe die Vossies 1s gaan wees in 2015. Was amper die naweek daar in jou wereld vir die Merensky 7s, sal volgende jr maar gaan.

    ReplyReply
  18. @Woltrui: Is jy nou suurgat omdat Tuine jou OosMoot se agterent geboot het. Ja die mannetjies van 0/13 af een van die top spanne in Pretoria. Ongelukkig paar oukies verloor aan Gapsfontein, Affies en Wonderboom. Maar die main groep steeds saam.
    Onthou net twee Bulletjies en ou Heinie wat moer ongelukkig was om nie bulletjie te wees nie. Sou Helpies moet maar weet die veld is kliphard en die mannetjies nog harder. So as Tuine nou verder gaan hoop ek julle sal die mannetjies bietjie meer erkenning gee. Die Weste is die Beste.

    ReplyReply
  19. @ Proppie – Hoelaat jol Tuine en Helpies ???

    Hoor omtrent hele Ls Tuine se 1s gaan Garsfontein toe volgende jr ?, maybe is ek verkeerd.

    ReplyReply
  20. @scrummie: Sal my verbaas nie met Roets se pa seker die agent. Ek druk sommer ‘n warm kool in die manne se gatte wat ons kleiner skole se kinder so steel. Wragtig dit moet stop.

    ReplyReply
  21. I’d say it will be Transvalia vs Helpies and Hugenote vs Klerksdorp in the semis.

    Sorry Wollie and Prop-ster but end of the road for the Pretoria schools come Saturday.

    ReplyReply
  22. @ Proppie – Jyt steeds nie my vrg geantwoord v HOELAAT is die game nie ?, wil kom kyk man :-D.

    En ek stem saam met jou maar die koop/poach v spelers die kant v Pta gaan NOOIT stop nie, ooste se geld is die hele noorde v Pta vol glo my. Skole die kant by ons word leeg gemaak OF stel dit so ons voedingsbron laerskole word leeg gemaak.

    @ knowthegame – So Helpies is n ander span se jy ?, nuwe spelers na vakansie gekry :-| :?: of hoe meen j ?

    ReplyReply
  23. @scrummie: yip -klompie nuwe kids-maar die coach n nuwe onderwyser-dit regtig verskil en klompie kids baie verbeter-nee mater nie na die vakansie maar in begin van die jaar-hier skuif ons nie weekliks of maandeliks…

    ReplyReply
  24. @knowthegame: @scrummie: Affies het seker 1 van die beste 0/16 spanne in die land. Affies het gebrul om Helpies aan die begin van die jaar te klop. Lekker harde taai wedstryd. Helpies gaan nie sommer gerol word in die groot skole liga nie. Om nie te praat van hulle O/15’s nie. Glo my. n Witwarm spannetjie. Onthou nog daai no 6 outjie teen Affies. Yster verby.

    ReplyReply
  25. @beet: Jip Beet. Can’t help to agree with you. The Pretoria schools has got a difficult draw this weekend. BUT. Helpies is cheating. They belong in the Macro schools league :evil:

    ReplyReply
  26. @Proppie: Die gerugte is dat die “ref” blykbaar geintimideer was tydens die Tuine/Oos Moot wedstryd. Blykbaar het n paar manne met motorfiets “helmets” rondgehang met die belofte dat die ref in die hospitaal sou land mits Tuine wen. Wetie of die gerugte bevestig kan word nie 8-O

    ReplyReply
  27. @Woltrui: Heemel jy gebruik hoe woorde. Daai ref was nerens gewarn nie al skiem ek hy wys by tye lekker blind. Wollas die mannetjies satp al ‘n lang pad saam en ek dink die dat Juvie en Nasie bulle gekry het en Heinie eers heel laat uitgeval het, natuurlik stem ek nie saam daai een nie. Heinie is beslis die beste tighthead in Pretoria. Maar ja uit die verkeerde skool. Jissie rek my bek nou so lekker lat ek vergeet waaroor ek aangaan. Maar die outjies van Helpies gaan weet hulle was in ‘n groot fight gewees. Hul forwards gaan beslis nie koppies buig soos Affies nie. En agter is die spoed en talent beslis daar. Go Tuine. Lekker man lekker.

    ReplyReply
  28. @Woltrui: Net vir ‘n afterthought moet nie Saterdag sulke stront praat langs die veld nie. Dan gaan daai ogies wat jy hierbo maak soos ‘n Chinaman s’n lyk wat na in ‘n Bruce Willis fliek geoverdress of is dit nou crossdress. Ag stront man dan gaan stof proe. Jy check ne.

    ReplyReply
  29. @Proppie: Prop as Tuine wen benat ek myself van blydskap ou maat. Dan stiek ek jou n dop van jou keuse. Black Label biertjie neem ek aan? Of is dit Brandy en Tab? Ek twyfel egter of Tuine die een gaan deurtrek . Hier is die China eyes my vriend :mrgreen: (Ons gooi dit gewoonlik vir die outjies van die Kaap. Hulle vang nie altyd ons grappies nie. Dan moet ons hulle maar wys op die grappie. Anders mis hulle dit en word kwaad) :wink:

    ReplyReply
  30. @Woltrui: Wolla, dan weet ek nie, want BV het Helpies se o.16’s in ‘n close ghym gewen, maar jy weet mos hoe is die refs op die platteland, veral op Tzaneen.

    Maar nou verneem ek Helpies het heelwat verbeter, so Affies moet dankbaar wees.

    Enigste probleem vir Helpies – hiervandaan is al die ghyms op die platteland met hulle tuisrefs, eers in Limpopo en dan na my mening in die Luiperdstreek. En jy’t gesien hoe naby was hulle 1stes se wedstryd daar op Lichtenburg in die wind.

    Maar hulle o.15’s is ‘n ander ketel vis. Dit gaan ‘n dêm goeie skelm ref kos om hulle te weerhou!

    ReplyReply
  31. @Woltrui: i think its a very unfair comment-Helpies have never won the Beeld 1st teams-they are excelling and its become an better school every year. the quality kids are good but the also have not depth.all in all a proper set up-academicaly the top IEB afrikaans skool in the country-rather applaud a school for trying than winching….

    ReplyReply
  32. Pasop maar vir KHS hier in Klerksdorp veral met Edmund Rheeder aan die spits.

    Die rugbyveld het ook glo geskuif met die aardbewing. Blykbaar so bietjie getilt na die hospitaal……….Orkney speelkant van die veld.

    ReplyReply
  33. @Andre T: bly om te sien die groooot kat we terug-sien jy monnas gelos nou KHS-ek verstaan nie of het jy n skool in elke reeks…

    ReplyReply
  34. @knowthegame: Jammer as jy voel ek het Helpies te na gekom. In my opinie is Helpies die afgelope jaar of wat n baie sterk rugby skool. Hulle verdien volgens my om in n ho”er liga te speel. Oor n jaar of twee, drie (wanneer die huidige O/15 groep deurkom) gaan daar min spanne in die land wees wat saam hulle 1ste span gaan gesels :wink:

    ReplyReply
  35. @knowthegame: nie seker of jy een addisionele speler ‘n klompie nuwe kids kan noem in helpies se o/16 span nie en net terloops hulle ws verlede jaar as o/15 in die Beeld Finaal en in die semis as o/14. 100% reg met die afrigter.

    ReplyReply
  36. En daar klap Tuine vir Helpies.
    ‘n Opskudding vir diegene wat nie die game ken nie.
    @Know the Game – after your prediction you should consider changing your name to “Don’t know the game, but still learning”. :oops:
    @Proppie: Geluk met die span! Hou nou net aan met die momentum.
    @Woltrui: Jou belofte aan Proppie was dat jy jouself gaan benat. En jy gaan hom stick vir ietsie lekkers. Hoopjy hou daarby.

    ReplyReply
  37. @Djou: Jy kan my met ‘n veertjie omtik. Ek het daai een glad nie sien kom nie.
    As dit Proppie enigsens beter sal laat voel. Ek het my reeds benat. Om al die verkeerde redes. Halftyd tussen die Bulle en die Leeus reeds.

    ReplyReply
  38. @Djou: @Djou: lyk my jou geheue so kort soos jou lont-baie kort-ek het nooit n view oor die 1st span uitgespreek nie.Ek het gese o/16 baie verbeter en ek was in die kol.Die eerste span speel vandat ek kon onthou-“sonder n afrigter”-die spanne altyd vrot van talent maar as dit bo kom gaan niks aan nie-dat hoof dit nie kan uitwerk nie-ja soos ons weet ,dinge werk nie altyd soos dit moet nie maar voor die 1ste span nie n nuwe struktuur en coaches het nie sal dit jaar na jaar dieselfde storie wees-ons praat van basics ens-niks snaaks nie-good luck aan Tuine-hulle kan weer surprise

    ReplyReply
  39. @Djou: Laat ek weer traai.
    LEKKERRRRRRRRRRR MAN LEKKERRRRRRRRRRRRRRRRRR
    Manne hierdie oukies het hul harte uitejol. Wat ‘n moerse game. Helpies en ook Tuine staat veroggend op met baie seer lywe. En ‘n laaste ietsie aan die oukies. Die ooms se lywe is ook maar lekker saf vemore.
    Die lee brannas bottels onder die lapa moet maar le tot volgende naweek. Meen hoekom nou skoonmaak as jy weet die plek gaan so lyk volgende week weer. Gsiteraand vroeg gecollect vir vanaggend se Kerk vir die dankie se en gewete. Weet wragtig nie watter mammie dit kerk toe gevat het nie.
    Maak gou gou kaings pap en eiers vir die manne wat begin ontwaak. En natuurlik ietsie kouds om die bewerasies so bietjie te counter.
    >n ou Laaste gedagtetjie. As tuine sy oukies kon behou wat by Gapsieland, Wonnerboom en Affies spore maak, hel kon ons daai Grey spannetjie ook bietjie geroer het. Hoop Boishaaipaai lat Tuine bietjie rys daar in sy Top 20 in. Hulle verdien dit

    ReplyReply
  40. Sjoe die Tuine/Helpies game was uitstekend !!!, Helpies baie goed begin, was vroeg-vroeg 12-0 voor maaaaaar well done Tuine, nom 8/12 is n ysters. As die Bulle plaaslik wil kontrakteer vir volgende jr kan hul beslis na paar vd Tuine manne kyk.

    Was egter BAIE teleurgesteld in die Helpies coaches, gereeld geskree op die spelers en humeure definitief n paar keer verloor, v hul ouers was ook swak langs die veld.

    Finaal : Klerksdorp vs Tuine :mrgreen: :wink:

    ReplyReply
  41. Ek hoor Tuine het bietjie vuil gespeel en die toeskouers se gedrag ook baie verdag.

    ReplyReply
  42. @ Festus February – Ek neem aan jyt dit by n Helpies ouer/speler gehoor ?, daar sal altyd bietjie “niggle”. Tuine was seker te fisies vir die arme Helpies nou verwar hul dit met vuil speel 8-O

    ReplyReply
  43. @BOG: Fetus Desember is eintlik n wedstryd beampte soos dit vir my lyk want orals waar hy post wys hy vuilspel uit………

    ReplyReply
  44. @scrummie: jy som dit mooi op-coach in die week-doen jou huiswerk en wees rustg langs die kantlyn-dit moeilik maar enige coach wat proffesioneel is,sal weet dit help nie om te skreeu nie……….niemand luister nie en jy ontsenu kids-wanneer gaan die ou leer-gee kids confidence-laat hulle voel jy dink hulle goed/reg-maak veranderinge wanneer nodig.Maak n mens gatvol as die beste span verloor omdat coaches nie die basics kan in drill nie

    ReplyReply
  45. @knowthegame: Wiet nou nou net gese jy moet nog die game aanleer. Maar van strontpraat weet jy genoeg. Jy kan maar klasse daar bu die uppie skool gaan gee.
    Wat bedoel jy met as die beste span verloor. Wie het jou broekrek getrek swarrie. Die beste span het Saterdag gewen. Tuine se eerstes kan met die res van die land se bestes saamgesels. So het hulle Saterdag gewys. Soos ek reeds geskryf het as die ouens daar uit die ooste ons laaities uitlos sal ons nog groter bome afkap.
    Ek skiem ook ek raak nou gatvol vir die klomp wat dink daar kan nooit iets goed uit die Weste kom nie. Gaan vra gerus vir die oukies van Helpmekaar. Die klomp seuns van die Weste KAN.

    ReplyReply
  46. @ Festus February – Eish dit klink rof hahaha. Ek kan nie dink dat Helpies onskuldig is nie, dit was immers een v hul spelers (dink slot) wat geelkaart gekry het …, waarsku maar vir Transvalia solank aangesien hul Tuine toe moet kom saterdag.

    ReplyReply
  47. @MikeSt: “Citing official”- ek dink di wat hulle genoem word. Nou dat S15 agter die rug is, word sy kundigheid seker hier aangewend?

    ReplyReply
  48. @Proppie: ou drink n pil sit rustig en maak jou kop skoon en ek praat nie stron-t nie. Ek maak ingeligte en deurdagte opmerkings en nie emosionee STRONT soos jy nie . Om te se Tuine kan met die res van die land se bestes saam gesels -wel drink nog n sluk vat 2-3 panado’s en slaap lekker

    ReplyReply
  49. @Proppie: Nou wie op aarde dink niks kan goed uit die Weste kom nie. Waar jy bly het mos niks met talent uit te waai nie. Die bewys is dat die wyse manne uit die ooste dan juis die outjies in die weste kom haal.
    Dalk moet Tuine vra om in makroskole-afdeling te speel en dalk behou julle so die spelers.
    @Don’t know the game, but still learning: Moet nie so emosioneel raak nie. Helpies het goeie onder-ouderdomsgroepe en behoort aanstaande jaar met die land se bestes te kan saamgesels. Gee net tyd! Alles gebeur nie oornag nie.

    ReplyReply
  50. @BOG: Baie meer dinge maak nou vir my sin. ‘n Foetus is ‘n lewende organisme wat nie op hul eie kan oorleef nie!

    Amper soos ‘n “citing official”. Hulle kan nie op hul eie oorleef nie en maak staat op die game vir oorlewing.

    ReplyReply
  51. Ek het Saterdagoggend besluit ek gaan KHS vs Oos Moot rugby game kyk en toe is dit al die tyd n tenniswedstryd.

    KHS het die eerste stel 6-3 gewen en hulle is besig met n valbylpot in die 2de stel. Die wedstryd verloop tans volgens afslaan.

    ReplyReply
  52. Weet iemand hoe laat speel Tuine teen Transvalia asb? Speel hulle in Pretoria of Vereeniging? Dankie.

    ReplyReply

Leave a Reply