Blue Bulls under-18 trials teams 2014

The Blue Bulls under-18 Craven Week / Academy Week trials takes place at Southdowns College on Tuesday 13 May 2014. 8 teams as well as two teams of reserves have been selected to participate.

* denotes under-19 player who can make Noordvaal u19 team.

FIRST TRIAL (15h00)
Pieter van Wyk team Jan Mollentze team
# NAME SCHOOL GR # NAME SCHOOL GR
1 DP du Plessis Affies 12 1 C. Fielies Waterkloof 12
2 A. Oosthuizen Wonder 12 2 R. Liebenberg Menlopark 11
3 A. Kwamu St Alban’s ? 3 D. Chemaly* Wonder 12
4 L. Roets* Garsfontein 12 4 A. Fortuin Southdowns 12
5 J. Oosthuizen Menlopark 12 5 D. Gouws Centurion 11
6 T. Afrikaner Garsfontein 11 6 PJ Toerien Garsfontein 12
7 W. Hoffmeyer Menlopark 11 7 S. Maye Akasia 11
8 C. Van Rooyen Erasmus 12 8 I. Kakea* Wilgers 12
9 W. Botha Eldoraigne 12 9 J. Van der Walt Menlopark 12
10 E. Fouche Affies 11 10 R. Ungerer Eldoraigne 12
11 D. Le Roux Garsfontein ? 11 T. Ntsi Southdowns 10
12 W. van der Bank Menlopark 11 12 J. Rossouw Tuine 12
13 S. Gans Waterkloof 11 13 R. de Beer Menlopark 12
14 S. Mahlangu Pretoria BH ? 14 S. Siquba Southdowns 11
15 S. Spies Eldoraigne 12 15 S. Fredericks Garsfontein 11
SECOND TRIAL (16h00)
THIRD TRIAL (17h00)
Andre Labuschagne team Dean van der Watt team
# NAME SCHOOL GR # NAME SCHOOL GR
1 J. Jacobs Centurion 12 1 J. Polydore Waterkloof 12
2 S. Du Toit Eldoraigne 11 2 V. Mong Affies 11
3 R. Goosen Affies 12 3 R. Goosen Menlopark 12
4 J. Smit* Wilgers 12 4 B. Verster Garsfontein 12
5 E. Matthys Centurion 12 5 JP Alberts Oos-Moot 11
6 J. Meintjies Menlopark 12 6 C. Jacobs Centurion 12
7 B. Haymans Garsfontein 7 M. Machua Waterkloof 12
8 JP Snyman Waterkloof 12 8 H. Brits Garsfontein 12
9 A. Papier Garsfontein 11 9 L. Stander Centurion 12
10 H. Mulder Centurion 12 10 D. Hendricks Affies 12
11 A. Buys Menlopark 12 11 S. Phiri Pretoria BH 11
12 C. Sias Wilgers 9 12 J. Genis Montana 12
13 H. Esterhuizen Garsfontein 12 13 M. Coulsen Affies 11
14 C. Poole Garsfontein 12 14 R. Venter Waterkloof 11
15 E. Keyter Affies 12 15 A. Loubser Menlopark 11
FOURTH TRIAL (18h00)
Wouter Burger team Braam Pretorius team
# NAME SCHOOL GR # NAME SCHOOL GR
1 B. Ferreira Garsfontein 11 1 M. Kumbarai St Alban’s 12
2 J. Stimie Tuine 12 2 JH Campher Garsfontein 12
3 H. Van Dyk Centurion 11 3 S. Smith Eldoraigne 12
4 D. Malengela Pretoria BH 12 4 T. Erasmus Waterkloof 12
5 J. Bezuidenhout Garsfontein 11 5 H. Bodenstein Affies 12
6 W. March Garsfontein 12 6 R. Louw Pretoria BH 11
7 V. Meyer Affies 11 7 R. Ackerman* Garsfontein 12
8 R. Nel John Vorster 12 8 JH de Villiers Eldoraigne 12
9 C. de Nysschen Affies 12 9 S. Pienaar Menlopark 11
10 R. Van der Wetering Oos-Moot 11 10 JP Wegner Garsfontein 11
11 C. Africa Garsfontein ? 11 Q. Archi Cornwall 10
12 H. Jordaan Affies 11 12 F. Naude Garsfontein 12
13 J. van der Merwe Affies 11 13 G. Pienaar Centurion 11
14 L. Maloka Prestige ? 14 T. Schmalian Affies 12
15 J. Makhari Southdowns 11 15 A. Marais Garsfontein 12
FIFTH TRIAL (19h00)
Fielies Coetzee team Gert Deysel team
# NAME SCHOOL GR # NAME SCHOOL GR
1 JP Barnard Eldoraigne 12 1 CJ de Wet Menlopark 12
2 R. Jansen Wilgers 11 2 R. Venter Waterkloof 12
3 JD Burger Waterkloof 12 3 T. Mukhari Pretoria BH ?
4 J. Basson Affies 11 4 R. van Heerden Affies 11
5 B. Zulu Southdowns 12 5 J. Ludick Wilgers 12
6 G. Forster Affies 12 6 S. Smit Waterkloof 12
7 R. Roelofse Affies 12 7 A. Roets Garsfontein 12
8 M. Sauer Menlopark 11 8 E. Lubbe Affies 11
9 J. Pieterse Waterkloof 12 9 D. Henning Affies 11
10 M. Donges Menlopark 12 10 T. de Beer Waterkloof 12
11 D. Lindeque Waterkloof 12 11 L. Maart Garsfontein 12
12 K. Tefo Affies 12 12 E. Esterhuyse Centurion 11
13 D. Hogg Centurion 12 13 R. Lourens Affies 11
14 B. Mutri Southdowns 12 14 C. Jacobs Garsfontein ?
15 S. Swart Wilgers 12 15 L. Temm Wilgers 12
RESERVE team RESERVE team
# NAME SCHOOL GR # NAME SCHOOL GR
1 M. Erasmus Oos-Moot 12 1 G. Snyders Wonder 11
2 J. Henning Menlopark 12 2 J. Grove Montana 11
3 S. Pieterse John Vorster 11 3 H. Smit Garsfontein 12
4 F. Karg Waterkloof 11 4 J. De Kock Eldoraigne 12
5 JC van Wyk Waterkloof 12 5 JD Gouws John Vorster 11
6 W. Bezuidenhout John Vorster 11 6 R. Liebenberg Cull 12
7 B. Serepong Southdowns 12 7 C. Du Toit Centurion 12
8 C. Ras Tuine 12 8 L. Tsabalala Hendrik Verwoerd 10
9 Lee-Roy van Wielligh Eras 11 9 T. Eve Pretoria BH 12
10 J. Bayford Midstream 11 10 SP Jordaan Hendrik Verwoerd 9
11 R. Du Preez Centurion 12 14 S. Erasmus Centurion 12
12 A. Small Eldoraigne 11 12 Z. Hill Midstr 11
13 R. Viljoen Oos-Moot 11 13 M. Du Toit Eldoraigne 11
14 Z. Mhlunga-Kuyter Midstr 12 14 M. Thulefo Cornwall 12
15 W. Gunter Waterkloof 12 15 W. Groenewald Menlopark 12

90 Comments

  1. My spannetjie sal soos volg daar uit sien:
    1. DP Du Plessis(Affies)/Fereira (Gapsies)
    2. Campher (Gapsies)
    3. Klofies se vasskop
    4. Nog een
    5. Bodenstein (Affies)
    6. Gapsies se 6
    7. Michau (Klofies)/Rohan Roelofse (Affies)(Kaptein)
    8. JP Snyman (Klofies)
    9. Papier (Gapsies). Kies hom ook by voorbaat in die SA skole span.
    10. Tinus De Beer (Klofies) Ditto tov die SA skole span
    11. Gapsies se 11
    12. F Naude (Gapsies)
    13. Schmullian (Affies)
    14. Gapsies se 14
    15. Keyter (Affies)/ Gapsies se 15/Gunter(Klofies) (O/Kaptein)

    Dan bid ons vir Tinus en miskien kan ons die Strepies, wie ek op die vroee stadium as volslae gunstelinge beskou, dan deur genade opvou en in ‘n boks terug Kaapstad toe stuur.

    ReplyReply
  2. @Woltrui:

    4. Aston Fortuin (Southdowns)

    For that matter I think you have to keep on any name that has Southdowns after it.

    Also I’m sure the PBHS scrumhalf Eve would start for Affies if he was at the school. Hard to believe he is just in the reserve team.

    ReplyReply
  3. @beet: The no 9 of Garsies is a talent. Very similar to the 9 of Paul Roos. Would like to see a 25m sprint between those two.

    ReplyReply
  4. As n buitestaander, kan ons miskien n lys kry van O18 spelers wie NIE op een vd lyste is nie?

    ReplyReply
  5. @Woltrui: Ek het al die games gekyk en sou op 15 Spies van Eldoraigne ook in berekening bring. De Beer het nie gelyke in Pta nie. Die bakleiery gaan oor wie die reserwe 10 gaan wees.

    ReplyReply
  6. Sjoe I can’t wait to watch de Beer play. Very one says he is special. Dynamite in a small package.

    ReplyReply
  7. de Beer is Springbok kwaliteit…..cravenweek afrigters asook SA skole afrigters kan hom nie , miskyk nie !

    ReplyReply
  8. @BOG: Ek ook. Ek verstaan dat jy oorweldig word deur baie mense, maar Pta het BAIE en meer as 55% van die mense is onder 18. Jy sal nog 2 sulke lyste kan maak en dan is daar nog O/18 RUGBY spelers wat jy gemis het

    ReplyReply
  9. @kosie: die spies fullbackie is baie goed en so ook die 8 van eldoraigne… dis jammer dat eldos hulle nie reg aanwend nie! Verskoon maar vir BOG… sy verwysingsraamwerk is maar redelik grey-ish…

    ReplyReply
  10. @Woltrui: papier is nog o/17 maar hy hardloop die 100m in 10.8 sekondes… by the way, die manne wat reken thinus is klein het dit mis! Dis n fris mannetjie daai! Hy het gister n krag drie ook gaan druk!

    ReplyReply
  11. Ek het oom al die proewe gister gaan kyk en so paar manne wat vir my uitgestaan het in geen spesifieke volgorde nie is:

    15 van Garsies
    15 van Eldoraigne
    15 van Southdowns
    14 van Garsies
    13 van Menlo
    12 van Garsies
    12 van Wilgers
    10 van Kloof
    10 van Garsies
    9 van Garsies
    9 van Eldoraigne
    9 van Affies
    9 van Menlo
    8 van Eldoraigne
    8 van Affies
    7 van Menlo
    7 van Kloof
    7 van Garsies
    6 van Garsies
    5 van Oos Moot
    4 van Affies
    3 van Menlo
    2 van Garsies
    2 van Menlo
    1 van Tuine

    Dis nou glad nie n span nie en ek het seker n paar manne mis gekyk, maar dis so paar manne wat die my en die manne om my se oog gevang het…

    ReplyReply
  12. @kosie: Ja, ek is vertroud met die demografiese tendense- dat meer as 50% vd land nou onder 25 jr is, dat die bevolking gaan verdubbel in 20 jr ens. ens. Maar as jy kyk na uitsluitlik Pretoria , kan ek nie sien hoe dit rugby kan bevoordeel nie. Eerste keuse bly mos maar sokker (en ander aktiwiteite)@Rugbyman: Bly om te sien jy het n vry oomblik. Julle is seker druk besig met julle gapslysie vir 2015? Maar hoekom so ver gaan kyk? Die talent daar in die skaduwee van Loftus op O14 en 15 lyk goed. Net vinnig spring anders besluit hulle miskien om die vars lug van Bloem op te soek.

    ReplyReply
  13. @BOG: Ek verstaan nie presies wat die ander aktiwiteite is waarna jy verwys nie maar maak ‘n afleiding dat dit weerspiël word in die demografie soos jy dit noem! As ek ‘n verkeerde afleiding maak, jammer, in Pta praat ons reguit en ondubbelsinnig.

    ReplyReply
  14. Interesant dat ‘n hele paar van Laerskool Wierdapark se span wat 5 jaar terug die Blou Bulle liga gewen het nou ingesluit is in die proewe spanne. Almal van Eldoraigne behalwe Tinus de Beer en Jandre Michau wat in Kloof is.

    Tinus se ouers het op Laerskool al Elarduspark toe getrek maar hy het klaar gemaak by Wieries.

    Daai jaar het hulle naelskraap teen Grey verloor in Bloem .

    ReplyReply
  15. @BOG: hel ons moet maar besig wees… snaaks dat ons en grey se geheime agente mekaar laasjaar by dieselfde huis raakgeloop het… toe ons uit stap toe stap die grey manne in… ons het natuurlik nie kans gestaan nie… onthou die agente van grey bestaan mos eintlik nie… hulle loop met uitveers en hulle name word net gefluister in donker kamertjies…

    Ek dink nie die manne in loftus se skadu sal so dom skuif maak nie… dis pragtig in petoorsdorp!

    ReplyReply
  16. Hanswors, as ek sien dat C de de Nysschen in is wat nie eers Affies se begin span haal as skrumskakel nie, lyk dit vir my ook na oeverblindery…

    ReplyReply
  17. @Babbelas: Nie al die Eldo manne wat op die lyste is is oud Wieries nie. Die Nr 8, 4 en 2 van Eldo was in Rooihuiskraal, die nr 3 was in Hennopspark. Net die 8 en 4 het egter gespeel weens beserings

    ReplyReply
  18. @kosie: Koos, Is daar nie eers n paar Anton van Wouwtjies of Leipies in die spanne nie. Ek onthou in my dae was Anton van Wouw die groot leweransier vir Bloubul sport.

    ReplyReply
  19. Kosie, ek het nie gese almal is oud Wieries nie. Ek het gese “dat ‘n hele paar van Laerskool Wierdapark” is!

    RHK en Bakenkop het self ‘n paar seuns in die proewe!

    Eldo’s doen goed vir ‘n skool sonder ‘n koshuis, sogenaamde gemeenskap skool, al die seuns word elke dag deur hulle ouers by die skool af gelaai!

    ReplyReply
  20. Ons bly 1 km van die skool af en my kinders word af gelaai. Stem saam hulle is gemaklik maar in nuwe SA is dit nie meer nie lekker om te stap skool toe nie!

    ReplyReply
  21. @ Andre T, Anton von Wouw speel nie in die top liga nie, immers het nie 5 jaar terug nie!

    Spanne Suid vd Berg was altyd Wierdapark, Hennopspark, Elarduspark, Constantiapark, Garsfontein en Menlopark. Later het Lynwood Menlopark vervang. Nog later is Elarduspark ook uit en ek dink Monumentpark het hulle vervang. Rooihuiskraal het verkies om nie liga te speel nie!

    Noord van die berg was die sterk spanne Wonderboom en Stephanus Roos!

    ReplyReply
  22. @Babbelas: Watse berg praat jy van? In Pretoria?

    Verduidelik eerder vir my of dit noord of suid is van Flamingo’s asb.

    ReplyReply
  23. @Rugbyman: Dit klink vir my of jy onlangs na n versameling van 007 movies gekyk het. Tot n tyd gelede, was daar altyd n redelike komponent leerders van Tshwane op GCB,maar hulle bydrae was seker meer op die gebied van kultuur- skaak en Voortrekkers.@Andre T: Jy is verward. Ons weet dat jy saam met Anton Van Wouw groot geword het, maar hulle praat vd laerskool wat na hom vernoem is@Babbelas: Nou waarom sou hulle nie die kilotjie kan stap nie? Slegte paaie? Seker nie misdaad nie? Indien wel, dink net hoe dit sal wees in 10 of 15 jaar?

    ReplyReply
  24. @Rugbyman: Iemand se ook vir my Grey se agente loop met balaklawes rond, blykbaar deesdae selfs in Perth en Auckland. As ek hulle was sou ek die Suidsee eilande nie uitsluit

    ReplyReply
  25. @Rugbyman: Wat het van Timothy Something geword van Leipies? Hy was massive in standerd 5. Ek dink 8ste man op laerskool en toe haker van Zwartkop.

    ReplyReply
  26. @Andre T: @Andre T: Daar is 2 Flamingo’s in Pta. Die een is uitsluitlik vir diplomate waar drank “duty free” gekoop kan word.Die ander is ‘n “establishment for night experiences”. Vir die rekord bedoel babbelas suid van beide

    ReplyReply
  27. Is Flamingos naby die Hotel 224? Is dit die plekkie wat mens aan hits om die horisontale plesiere van die lewe te ervaar…..

    ReplyReply
  28. @Babbelas: Nee dis daar onder naby Colbyn Driving Range oppad Silverton toe. Daar waar Bees Roux stront aangejaag het.

    ReplyReply
  29. @Babbelas: Jy dink seker aan Adelle’s waar die pro golfer van Monument Golfklub in die tagtigs van die trappe af geval en sy nek gebreek het.

    ReplyReply
  30. Al die nagkruipers bymekaar?@Andre T: My aanstelling het net n dag gehou, toe ek ala Schuster, van n kangaroo tjie se, “my goodness, what a mouse”

    ReplyReply
  31. @Andre T: Laat ons dit so probeer verduidelik. As jy klaar by Teazers ge-eet het en jy ry na Flamingo’s. Die genoemde skole is aan die linkerkant van daai pad.

    ReplyReply
  32. @Speartackle:Jy loop op dun ys. Beet gaan jou sensor. Wonder of Beet al iemand gediskwalifiseer het van deelname op SBR?? Ek hoop hy hou jou fyn dop. 8)

    ReplyReply
  33. @Woltrui: Jy misverstaan die ou se Afrikaans heeltemal. Sy opmerking heel onskuldig het eintlik bedoel die njamma net duskant die gwarra. Soos gese onskuldig. As jou gedagtes lelik is is dit jou skuld.

    ReplyReply
  34. Mens kan ook nie julle Transvalers allen loslaat sonder toesig nie!..Die gesprek verloop van proewe tot by steak in n oogwink!..

    ReplyReply
  35. @Woltrui: @Rugbyman: JA DEFNITIEF MISGEKYK WAT VAN NO4 VAN GARSFONTEIN, ENIGTE SLOT WAT LYNSTAAN BALLE GEVAT HET LOSSKRUMS SKOON GEMAAK HET EN BAL GEDRA HET

    ReplyReply
  36. @verster:Daar was darem ander 4 slotte wat ook balle in lynstane geneem het en skoongemaak het. Proewe is altyd moeilik omdat die ouens nie altyd mekaar ken nie en is die samespel dus moeilik.

    ReplyReply
  37. Andre T, nr 7 van Waterkloof is Machua nie Michau, so is dus nie familie van die rooikop OP krieket speler van die 80’s, Vlam Michau nie…. :-D

    ReplyReply
  38. @verster: ja hy was ook goed! So ook die slot van affies… hy het ook vir my bal gedra, geclean en lynstane gewen. Mos in my post gese ek kon dalk n paar manne mis gekyk het! Eks in elk geval nie n keurder nie, het maar net my opinie gelewer op wat ek gesien… my opinie tel niks vir die keurders nie :mrgreen:

    ReplyReply
  39. Beet,

    The A – F teams to take part in the next round of trials are available on the Blue Bulls Schools facebook page. Makes for interesting reading!

    ReplyReply
  40. You dont have to be the biggest rugby scout to know he was the best Affies player on the field on Saturday. Laat my baie aan myself dink. :-P

    ReplyReply
  41. @BuffelsCM: Saw him as the 3rd option in the F team.

    Any idea if the WP trials have made any progress. Cant find anything on the net.

    Oh and Buffel, it will be wrong of me not to ask you what you thought of last weekends results where Stellenberg won every single rugby match?

    ReplyReply
  42. @Woltrui: ek hoor so via die grapevine dat die keurders nie vir keyter rate as n 15 nie…

    Laat mens nogal wonder en kopkrap…

    ReplyReply
  43. @Rugbyman: Hulle kan hom maar kaap toe stuur, ons sal hom hier gebruik

    Kyk as jy hom nie rate as n 15 dan weet ek nie so mooi nie.

    ReplyReply
  44. @CharlesZA: Ja, jy is reg. Dan is daar ander manne wat uit posisie gekies word! Wat sê mens behalwe sterkte aan die manne wat daar is en gee elke ou die nodige ondersteuning.

    ReplyReply
  45. @CharlesZA: dis net n rumour…. ek vermoed hy is in die SA 7s span en daarom uitgelaat vir die volgende game… sal maar sien…

    ek het iewers n voeltjie hoor fluit dat hy volgende jaar WP toe gaan maar eks nie seker nie

    ReplyReply
  46. @kosie: uit posisie kan ek nog verstaan maar daar is sekere keuses wat my verstand te bowe gaan… ek gaan net een voorbeeld noem… die 7 flank van waterkloof, machau, hy is in die C-span… ek het die proewe gekyk en hy was briljant…

    Ek skud maar net my kop…

    ReplyReply
  47. @Rugbyman: Ah, sal dit darem nou nie goeie nuus wees nie. Met hom en EW viljoen kan dit net beter gaan as wat ons nou het. Arme Taute hardloop soos iemand wie se 1 been 5cm korter as ander 1 is na al sy beserings.

    ReplyReply
  48. @CharlesZA: Look at stoopstats for the group of 66 as well as the Boland sides.
    What can I say ? You had a very good day !! Congratulations.

    Some suggested a huge score for the 1st team but IMO Stellies must have been a little bit nervous towards the end of the match: 19 – 13 was quite a close score. Good luck against Outeniqua

    Apparently our U/19D side won :wink:

    ReplyReply
  49. @Rugbyman: Ek wou nie nr of kinders noem nie maar deel jou sentiment. Ons was nie in die binnekring met die besluite nie so ons weet nie wat hulle raaksien nie of wil hê nie

    ReplyReply
  50. @Rugbyman: Ek wou nie nr of kinders noem nie maar deel jou sentiment. Ons was nie in die binnekring met die besluite nie so ons weet nie wat hulle raaksien nie of wil hê nie.

    ReplyReply
  51. @BuffelsCM: I think the big score was more tongue in cheek but closer than I would have thought none the less.

    We are going to need all the luck we can get against the Kwaggas.

    ReplyReply
  52. @Woltrui: daar is n amptelike keurkomitee… dis almal onderwysers van verskilende skole in die blou bul streek.

    ReplyReply
  53. Beet how about a thread on the WP trial teams?

    See the obligatory BH 2nd team front row included in the last 66.

    ReplyReply
  54. The number 15 for Affies didn’t play trails due to a concussion. He is also part of the SA 7’s to compete in the African Youth Games. And I hope he signs at the WP.@CharlesZA he was definitely one of the stand out players from last weekend.

    ReplyReply
  55. @Rugbyman: Keur komitee bestaan uit die een “wyse” man en sy sewe dwergies.
    Keyter is in SA sewes span met Scmulian. Die “wyse” het klaar te kenne gegee dat Keyter eerder ‘n 13 senter is. Dus van redelike betroubare bronne gehoor die Vrystaat werk hard om die mannetjie Bloem toe te lok en blykbaar is fondse sopas beskikbaar gestel om die kaas geel genoeg te maak.

    ReplyReply
  56. @Rugbyman@Duppie: Ek is seker hy sal n great 13 maak, maar hy is verseker 1 van die beste heelagters in die land vir sy ouderdom, die ander beste heelagter het teen hom gespeel laas Saterdag. Ek verstaan nie heeltemal hoekom hulle hom meer as n 13 rate nie?

    ReplyReply
  57. @CharlesZA: They have all played 1st team at one stage and are good enough to be there. The one regular prop who keeps the 2nd team player out is u/19 and thus not eligible. What is the problem? I dont hear you complaining about the Paul Roos reserves who made the squad…Should they pick a prop who is not as good just because he plays 1st team in another school?…

    ReplyReply
  58. @BoishaaiPa: Was meant light hearted in reference to last year when the BH 2nd team hooker made the side. Im sure he is good enough and yes there are alot if PRG players. Have seen all 3 their tv games and didnt think they would dominate the trials like this. Should probably wait till I see BH and BL play before I comment in detail on who I would pick in CW team but didnt think anyone outside of Jantjies, vd Merwe or Korff would be a lock in the side.

    ReplyReply
  59. @CharlesZA: Well, that 2nd team hooker of last year had to compete with a SA Schools hooker for a 1st team spot, but was clearly good enough to play WP CW. Unfortunatly he is injured this year or he would have been the No 1 choice and most probably captain as well. There is sometimes method in the madness. The PR players in the squad are all good enough to be there on merit although I think only 5 or 6 will probably make the final team. I am glad to see the likes of Van Rensburg from Stellies there. I hope he makes it in at least one of the teams.

    ReplyReply
  60. I only make mention to the hooker from last year as I remember it made some headlines. Didnt really start following SBR in detail until this year so dont read to much into my views.

    It would mean a lot to my school if we could get 2 guys into the team. Something that BH would see as a down year. :-D

    ReplyReply
  61. @CharlesZA: I follow this age group from Stellies because I know a few of them well…My daughter was at primary school with most of them.

    ReplyReply
  62. @Babbelas: Ai Meneer Babbelas, wonder wat die speler wat jy nou so by naam en nommer noem aan jou of iemand naby jou gedoen het vir die stukkie oningeligde kommentaar?
    Soos jy weet is daar gewoonlik ‘n paar faktore betrokke by “begin span haal” al dan nie. Meeste van die faktore uit die speler self se hande. As ek my statistiek reg het is hierdie speler een van ongeveer 6 Affie-spelers op die oorspronklike lys hierbo wat dan nie gereelde “begin span haal” spelers is volgens jou meting nie. Indien my somme my nie in die steek laat nie is die spesifieke speler dan op ‘n 50% “begin span haal” telling.
    Dit wil voorkom of hy dan nie te sleg gedoen het tydens die proewe om die keurders se keuse te wees vir die BB C-span begin span nie.
    Gun elke kind nou maar sy plekkie in die son. “Begin-span-of-te-not”.

    ReplyReply
  63. Die no 7 van Kloof se van is Michau – sy bynaam is Makou. Sy pa Jan het in die laat tagtigs vir Oostelikes gespeel. Hy het ook op ‘n stadium teen Kallie Knoetze geskerm om vir Kallie te help voorberei vir gevegte. Daar was ‘n paar keer wat hy vir Oom Kallie skrik gemaak het in die kryt. @Studebaker – stem saam die Affie seun wat genoem word verdien ‘n kans, en hy speel goeie rugby.

    ReplyReply

Leave a Reply