3 changes to Wildeklawer matchday 2 schedule

The finalised Wildeklawer Super Skole fixture list for 2014 containing three changes was officially released by the organisers of SA schoolboy rugby’s premier festival today. The mouthwatering game between Grey College and Paarl Gymnasium just the way the late Basjan Reinhardt would have wanted it, will take centre stage on matchday 2. Paul Roos are also given the opportunity to avenge their 12-29 defeat at the hands of EG Jansen in 2013. Monnas square off against Selborne in the third change. The changes were made in an attempt to prevent schools having to play each other twice as a result of the Kearsney Easter Rugby Festival and the Noordvaal cup competitions.

The three changes to the matchday 2 schedule are as follow:

Grey College vs Paarl Gim    (originally Grey College vs Monument)
Paul Roos vs EG Jansen    (originally Paarl Gim vs EG Jansen)
Monument vs Selborne     (originally Paul Roos vs Selborne)

DAY DATE SCHOOL SCHOOL
Mon 28/04/2014 Affies Paarl Gim
Mon 28/04/2014 Grey College Outeniqua
Mon 28/04/2014 Glenwood Waterkloof
Mon 28/04/2014 Noord-Kaap Oakdale
Mon 28/04/2014 Monument Maritzburg College
Mon 28/04/2014 Grey HS EG Jansen
Mon 28/04/2014 Paul Roos KES
Mon 28/04/2014 Drostdy Selborne
Mon 28/04/2014 Boland Landbou Wildeklawer SARU
Mon 28/04/2014 Diamantveld HTS Middelburg
Wed 30/04/2014 Affies Oakdale
Wed 30/04/2014 Grey College Paarl Gim
Wed 30/04/2014 KES Noord-Kaap
Wed 30/04/2014 Paul Roos EG Jansen
Wed 30/04/2014 Waterkloof Grey HS
Wed 30/04/2014 Outeniqua Glenwood
Wed 30/04/2014 Monument Selborne
Wed 30/04/2014 Drostdy Wildeklawer SARU
Wed 30/04/2014 Boland Landbou HTS Middelburg
Wed 30/04/2014 Maritzburg College Diamantveld

34 Comments

  1. Ek dink hierdie is ‘n baie goeie skedule met krag wat krag speel in teme van die skole se vertonings van verlede jaar. Goed gedoen organiseerders.

    ReplyReply
  2. @Tjoppa: Ek dink ons moet as n Noord-span gaan. Ons laat druk somer t shirts ook. Sal die trok ook somer brand. Enige een welkom. Ons laai vir Bog by Christiana op.

    ReplyReply
  3. @Ploegskaar: Nee man het nou die dag gese ek moes maar vir die goverment bly werk het. Maar jy is mos jonk en jeukerig en wou jou eie ding doen. Nie sleg gevaar nie maar ek dink die Liewe Vader is besig om my ‘n les te leer. Lewe baie langer as wat ek of Sanlam verwag het. Maar ja ons kan nog lag oor die ernstige dinge in die lewe. Se bietjie hoe lyk die Plaas se kinders vir die jaar?

    ReplyReply
  4. @Andre T: Jirre ou maat, daai’s die nommer van een van die Porra eienaars van ‘n groot Gauteng vleishandelaar. Raaiskoot of ken jy die poepol?

    ReplyReply
  5. @Tjoppa: Hang in met Shirley, en haar Old Mutual Polis. Landbou Weekblad se boekies vir eensames ook ‘n opsie, dalk ‘n wed user van Jacobsdal of gevangenis Tannie van Henneman op jou horison.

    Boland is “klein” voor, seker sub 800Kg, puik 9/10/12. Goeie haker, slot en 8 ook.

    ReplyReply
  6. Op soek na “Schoolboyrugby”, het ek nou toevallig, aan die ander kant vd wereld afgekom op hierdie “strontpraat” een.@Tjoppa: Jy moet maar eerder nie TE veel reken op daardie lift Kimberley toe nie, en nog minder op die staatspensioen. Julius en sy steelneigende en oorloglustende volgelinge sal in 5 en n half jaar se tyd daarvoor sorg. Hou maar vas aan Old Mutual. Die mense hier verwag groot getalle vlugtelinge uit SA in 5 jaar- wees reg!

    ReplyReply
  7. @BOG: Nee wat Boggie ek is ok.
    Het selfs vir poker aande vir my ‘n EFF hoedjie gekry. Moet se die kwaliteit steek bietjie af van ons army dae s’n maar sit heel lekker op die bles. Die seun by wie ek dit wou koop wou nie geld vat nie maar het aangedring dat hy ‘n foto van my wil neem. Nou ja dalk is ek een van die dae op hul verkiesingsings plakaat.
    Waar is jy? Watter mense hier?

    ReplyReply

Leave a Reply