Paul Roos Rugby Day 2017 fixtures

On 25 March 2017. All four 1st XV games confirmed, but not the times:

SLOT DATE SCHOOL SCHOOL
1 Sat.25Mar Oakdale France u17
2 Sat.25Mar De Kuilen Langenhoven HS
3 Sat.25Mar Windhoek HS Boland Landbou
4 Sat.25Mar Paul Roos Drostdy

3 Comments

  1. Ek het die Paul Roos Drostdy wedstryd gekyk en nogal geniet. As Drostdy al hulle kanse gebruik het, kon hulle gewen het. Die Drostdy losskakel,buite senter, heelagter en agsteman het beindruk. Dit is moontlik net sielkundig wanneer teen van die top skole gespeel word, dat onnodige foute gemaak word. Ek voorsien met hulle huidige speelpatroon en bedrewe agterlyn hulle goed vanjaar behoort te doen. Paul Roos het gesukkel met hulle ritme, binne agterspelers gereeld van eerste fase bal vasgehardloop. Tog ‘n teken van ‘n goeie span alhoewel hulle gesukkel het nog steeds gewen het. Verdediging is goed op hierdie vlak en jy benodig spelers wat gapings kan slaan, moontlik meer hulle heelagter en 7 flank gebruik en meer vloeiende patroon speel ?

    ReplyReply

Leave a Reply