Oakdale Festival 2016 – Fixtures, Results, Teams

Oakdale’s Easter Festival will again attract a unique field of schools from all parts of South Africa as well Windhoek Gim from Namibia. One of the big positives at the festival is that day 2 and day 3 games are only decided after the preceding match day has concluded. In that way the organisers are well equipped to arrange strength versus strength match-ups, making the festival a win-win situation for all who take part.Match Days : 19/21/23 March 2016.

 

TIME DATE SCHOOL SCHOOL EVENT
09:55 Sat.19Mar Kirkwood 5 20 Montagu Oakdale R/F
16:20 Sat.19Mar Welkom Gim 43 7 Brandwag Oakdale R/F
18:00 Sat.19Mar Diamantveld 38 12 Potch Gim Oakdale R/F
11:05 Sat.19Mar Centurion 5 17 Strand Oakdale R/F
14:00 Sat.19Mar Oosterlig 22 12 Pearson Oakdale R/F
08:45 Sat.19Mar Durbanville 18 0 Landboudal Oakdale R/F
08:45 Sat.19Mar Vredendal 27 7 Labori Oakdale R/F
09:55 Sat.19Mar Brackenfell 24 17 Lichtenburg Oakdale R/F
11:05 Sat.19Mar Augsburg 10 10 Bredasdorp Oakdale R/F
14:00 Sat.19Mar Monument Park 16 25 Muir Oakdale R/F
15:10 Sat.19Mar Langenhoven Gim 3 16 Bellville Oakdale R/F
15:10 Sat.19Mar Dirkie Uys 10 16 Overberg Oakdale R/F
16:20 Sat.19Mar Hermanus 29 6 Upington Oakdale R/F
19:10 Sat.19Mar Oakdale 46 0 Sentraal Oakdale R/F
12:15 Sat.19Mar Windhoek Gim 36 13 Voortrekker (Beth) Oakdale R/F
08:45 Mon.21Mar Muir 25 8 Bredasdorp Oakdale R/F
08:45 Mon.21Mar Monumentpark 8 53 Pearson Oakdale R/F
09:55 Mon.21Mar Montagu 7 18 Augsburg Gim Oakdale R/F
09:55 Mon.21Mar Landboudal 21 13 Dirkie Uys Oakdale R/F
11:05 Mon.21Mar Overberg 26 5 Upington Oakdale R/F
11:05 Mon.21Mar Kirkwood 17 10 Labori Oakdale R/F
12:15 Mon.21Mar Centurion 19 13 Langenhoven Gim Oakdale R/F
14:00 Mon.21Mar Hermanus 10 42 Brandwag Oakdale R/F
14:00 Mon.21Mar Sentraal 19 22 Durbanville Oakdale R/F
15:10 Mon.21Mar Vredendal 7 34 Strand Oakdale R/F
15:10 Mon.21Mar Lichtenburg 11 10 Voortrekker (Beth) Oakdale R/F
16:20 Mon.21Mar Oosterlig 12 31 Brackenfell Oakdale R/F
16:20 Mon.21Mar Bellville 14 10 Potchefstroom Gim Oakdale R/F
18:00 Mon.21Mar Oakdale 17 3 Diamantveld Oakdale R/F
19:10 Mon.21Mar Welkom Gim 19 19 Windhoek Gim Oakdale R/F
08:00 Wed.23Mar Brackenfell Voortrekker (EFS) Oakdale R/F
09:10 Wed.23Mar Lichtenburg Welkom Gym Oakdale R/F
10:20 Wed.23Mar Overberg Muir Oakdale R/F
11:30 Wed.23Mar Diamantveld Windhoek Gym Oakdale R/F
12:40 Wed.23Mar Oakdale Die Brandwag (EP) Oakdale R/F
08:00 Wed.23Mar Durbanville Pearson Oakdale R/F
09:10 Wed.23Mar Langenhoven Gym Upington Oakdale R/F
10:20 Wed.23Mar Bellville Augsburg Gym Oakdale R/F
11:30 Wed.23Mar Strand Potchefstroom Gym Oakdale R/F
08:00 Wed.23Mar Hermanus Centurion Oakdale R/F
09:10 Wed.23Mar Oosterlig Sentraal (FS) Oakdale R/F
10:20 Wed.23Mar Bredasdorp Landboudal Oakdale R/F
08:00 Wed.23Mar Labori Dirkie Uys Oakdale R/F
09:10 Wed.23Mar Monument Park Kirkwood Oakdale R/F
10:20 Wed.23Mar Montagu Vredendal Oakdale R/F

TEAMS (click on picture to enlarge)OakdaleFestTeams2016

15 Comments

  1. Met die eerste kyk, was ek verstom oor die “Tydelike veld”, maar na ek my bril opgesit het, het ek darem gesien dis ” Tyd De Eike Veld” :mrgreen:

    ReplyReply
  2. Hiedie is n baie goeie geleentheid vir skole wat miskien oorgesien is vir die sogenaamde ‘groot ‘rugby feeste om ook hul staal te wys en dien ook as n lekker spanbou geleentheid, voor die nuwe seisoen.

    Die Riversdal en Oakdale gemeenskap gaan uit hul pad om besoekers welkom te heet en die toernooi groei van krag tot krag. Sterkte vir al die skole. Voorwaar n groot verskeidenheid van skole van oor die hele land en Namibia.

    ReplyReply
  3. O ja!!Ek wou ook nog byvoeg. Stilbaai is so 35 km. vanaf Riversdal en veral die binnelanders kan lekker huisvesting by die see,daar bekom. Die ELLENSRUST vakansie oord bied lekker geriewe aan om te kamp of te bly in chalets teen n baie billike prys. Skakel gerus 028 7541034.

    ReplyReply
  4. As ek ‘n voorspelling kan waag, gaan Oakdale, Diamantveld, Welkom Gim en Voortrekker Beth hul wedstryde wen en Maandag teen mekaar speel. Die 2 wenners sal dan Woensdag in die “final” speel. Veral Diamantveld en Welkom Gim was indrukwekkend in hul eerste 3 wedstryde van die seisoen. Daar wag ‘n lekker week se rugby!!

    ReplyReply
  5. Seker van die beste skool velde in SA. Die hele Oakdale setup is seker in die top 3 van uitmuntende skole in SA. Hierdie manne weet wat hulle doen en laat enige besoekende skool tuis voel,…natuurlik totdat hulle jou speel op die BULLRING ( Hoof veld ),…. dan verniel hulle jou!! Trotse tradisie en baie woema !

    ReplyReply
  6. @Predator: Ek wil nou nie snaaks wees nie maar was jy al verder as Riversdal gewees?…Ek het ook al Oakdale se velde gesien, maar het jy al Grey Bloem, Affies, Pretoria Boys, Bishops, Rondebosch, Paul Roos, Maritzburg College, Michaelhouse, Kearsney, KES, St Johns, St Stithians en daai perde se velde gesien?…Oakdale se setup is goed, maar nie in die klas van genoemdes nie.

    ReplyReply
  7. @McCulleys Workshop: Where you sit behind pillars to watch a game?.. :mrgreen: ..I cannot comment on Glenwood as I have never been there. I have seen all the other school grounds mentioned and there is still a lot more I can mention!

    ReplyReply
  8. @BoishaaiPa: Was al by so paar gewees, maar nie almal nie. Eintlik maar net bedoel dat dit een van die beter skool voedingsbronne in SA is . My gedagte was nie om te vergelyk nie maar eerder krediet te gee vir hulle effort. Die Landbouskool setup is maar altyd exciting vir die stadsjapie kinders. Maaaar die manne kan rugbyspeel,…en hou in gedagte dat die skool net 416 leerders in totaal het.

    ReplyReply
  9. MUTUAL & FEDERAL AGRI OAKDALE-RUGBYWEEK: WEDSTRYDBEPALINGS DAG 3
    Woensdag 23 Maart 2016

    DE EIKE-VELD
    08:00 Brackenfell vs Voortrekker Bethlehem
    09:10 Lichtenburg vs Welkom Gimnasium
    10:20 Overberg vs Muir College
    11:30 Windhoek Gimnasium vs Diamantveld
    12:40 Oakdale vs Die Brandwag

    POPULIERBOS-VELD
    08:00 Durbanville vs Pearson
    09:10 Upington vs Langenhoven Gimnasium
    10:20 Bellville vs Augsburg Gimnasium
    11:30 Strand vs Potchefstroom Gimnasium

    DE BOORD
    08:00 Centurion vs Hermanus
    09:10 Sentraal Bloemfontein vs Oosterlig
    10:20 Bredasdorp vs Landboudal

    DE TUINE
    08:00 Labori vs Dirkie Uys
    09:10 Kirkwood vs Monumentpark
    10:20 Montagu vs Vredendal

    ReplyReply
  10. Nogal ‘n taai game tans aan die gang by Oakdale. Windhoek Gim loop halftyd 23-17 agter teen Diamantveld. Voorsprong wissel heeltyd tussen spanne.

    Na Windhoek se groot pak teen PRG het hulle ‘n goeie week op Oakdale.
    Wen vir Voortrekker Beth 36-13 en speel gelykop teen ‘n moeilike Welkom Gim 19-19.

    ReplyReply

Leave a Reply